10 results found for: “Boris_Johnson”.

Request time (Page generated in 0.2397 seconds.)

Boris Johnson

Alexander Boris de Pfeffel Johnson (gebore 19 Junie 1964), beter bekend as Boris Johnson, is 'n Britse politikus en was sedert 24 Julie 2019 die Eerste...

Last Update: 2024-05-02T03:11:35Z Word Count : 1434

View Rich Text Page View Plain Text Page

Liz Truss

kabinetsposisies beklee onder premiers David Cameron, Theresa May en Boris Johnson, insluitende as buitelandse sekretaris van 2021 tot 2022. Sy was die...

Last Update: 2024-05-02T03:14:26Z Word Count : 233

View Rich Text Page View Plain Text Page

Rishi Sunak

was hy sedert 2015 die parlementslid (LP) vir Richmond (Yorks). Nadat Boris Johnson sy bedanking in Julie 2022 aangekondig het, het Sunak 'n onsuksesvolle...

Last Update: 2023-07-30T22:38:50Z Word Count : 708

View Rich Text Page View Plain Text Page

Priti Patel

gedurende haar ampstermyn as minister in 2017 as onbevoeg beskryf, net soos Boris Johnson. Op 8 November 2017 het Priti Patel as minister van internasionale ontwikkeling...

Last Update: 2022-10-27T10:26:14Z Word Count : 280

View Rich Text Page View Plain Text Page

Dominic Raab

sedert 6 April 2020 waargeneem as premier van Brittanje as gevolg van Boris Johnson se opname in die waakeenheid weens erge simptome van COVID-19. "No....

Last Update: 2022-10-26T19:03:18Z Word Count : 162

View Rich Text Page View Plain Text Page

Eerste minister van die Verenigde Koninkryk

(Konserwatiewe Party): 2010–2016 Theresa May (Konserwatiewe Party): 2016–2019 Boris Johnson (Konserwatiewe Party): 2019–2022 Elizabeth Truss (Konserwatiewe Party):...

Last Update: 2022-10-26T11:39:15Z Word Count : 245

View Rich Text Page View Plain Text Page

Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)

euroskepties geword het. Die huidige partyleier is sedert 23 Julie 2019 Boris Johnson wat ook die amp van eerste minister van die Verenigde Koninkryk beklee...

Last Update: 2022-10-14T21:41:37Z Word Count : 370

View Rich Text Page View Plain Text Page

Philip Hammond

Peter Walker (21 Julie 2019). "Philip Hammond to quit government if Boris Johnson becomes PM". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike...

Last Update: 2020-06-21T19:35:42Z Word Count : 142

View Rich Text Page View Plain Text Page

19 Junie

essayis. 1951 – Ayman al-Zawahiri, al-Kaïda leier († 2022). 1964 – Boris Johnson, Britse parlementslid in 2001–2008, burgemeester van Londen 2008–2016...

Last Update: 2024-01-31T10:09:49Z Word Count : 430

View Rich Text Page View Plain Text Page

Sadiq Khan

word, is op 6 Mei 2016 as nuwe Londense burgemeester en opvolger van Boris Johnson (Konserwatiewe Party) vir 'n ampstermyn van vier jaar verkies. Khan...

Last Update: 2019-01-31T21:34:34Z Word Count : 275

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Boris Johnson

Alexander Boris de Pfeffel Johnson (gebore 19 Junie 1964), beter bekend as Boris Johnson, is 'n Britse politikus en was sedert 24 Julie 2019 die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (VK). Na 'n rekordgetal van bedankings uit sy regering, het hy sy hangende bedanking op 7 Julie 2022 aangekondig. Sy bedanking het op 6 September 2022 in werking getree toe hy deur Liz Truss as eerste minister opgevolg is. Hy was van 2001 tot 2008 lid van die parlement van die VK, waar hy Henley-on-Thames in die kiesafdeling van Oxfordshire verteenwoordig het. Tussen 4 Mei 2008 tot 7 Mei 2016 het hy as Londen se burgemeester gedien. Vanaf 13 Julie 2016 tot 9 Julie 2018 het Johnson die amp van minister van buitelandse en statebondsake onder die eerste minister Theresa May beklee. Op 23 Julie 2019 is Boris Johnson deur lede van die Konserwatiewe Party met 66 persent van die uitgebragte stemme as nuwe partyleier verkies. Sedert 24 Julie 2019 beklee hy die amp van eerste minister in 'n konserwatiewe minderheidsregering. Terwyl Johnson sy keuse van minsters, wat merendeels by die Konserwatiewe Party se regtervleuel gereken word, as 'n "cabinet for modern Britain" beskryf, sien kommentator Hannah Jane Parkinson (The Guardian) The most awful dinner party of all time rondom die kabinetstafel vergader. Johnson het aan die Universiteit van Oxford gestudeer en was ook president van die bekende Oxford Union. Boris was die redakteur van die inligtingstydskrif The Spectator, neem gereeld aan TV-debatte deel en is welbekend vir sy eksentrieke karakter. As boorling van New York het hy eers in 2017 afstand gedoen van sy Amerikaanse burgerskap - na bewering om belasting te bespaar. Persone met Amerikaanse burgerskap bly belastingpligtig in die Verenigde State, selfs as hulle in oorsese lande woonagtig is en moontlik 'n tweede burgerskap aanvaar het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search